Vind vrede by die Here!

Published by Jeugkantoor on

Jesus het gekom om vir ons vrede te bring. Ontrafel dié teksvers om meer daaroor te leer!



Gaan hier om ’n aktiwiteitsboekie, wat die temas vrede, vreugde, hoop en liefde rondom Kersfees vir die gesin verduidelik, af te laai. Daar is aktiwiteite in, wat jy saam met hierdie bladsy oor vrede kan doen! Kyk ook vir die aparte aktiwiteite oor hoop en vreugde. Jy kan hier klik om al die aktiwiteite oor Kersfees op GK Jeug se webwerf te kry!


0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks