Maklike inkleurprente vir Paasfees

Published by Jeugkantoor on

Laai hier drie heerlike inkleurprente af om jou kind meer oor Paasfees te leer.


1. Jesus sterf vir ons aan die kruis


2. God het jou lief


3. Jesus het jou lief


As jy of jou kinders van meer ingewikkelde inkleurprente hou, gaan kyk gerus na die skakel hier onder, waar ons teksverse vir Paasfees het om in te kleur:


3 Kommentare

Tanja Schoeman · Oktober 30, 2020 by 10:53 vm

Goeie dag!
Baie dankie vir die inkleur prentjies!
Al is dit hoeka al nie meer paasfees nie, gebruik ek graag julle prentjies vir inkleur aktiwiteite vir kleuters onder die erediens. 🙂

Hou so aan!

    jeug · November 19, 2020 by 4:16 nm

    Baie dankie vir die kommentaar! Ons het klomp nuwe inkleurprente en aktiwiteite vir Kersfees nou gereed!

Bernard Laubscher · Februarie 16, 2023 by 9:58 vm

Ek sal graag meer emails van julle af wil ontvang

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks