Kyk die Jeugseminaar: Wie sê jou geloof is reg?

Published by Jeugkantoor on

Op 16 Junie 2020 het Rudi de Beer op Zoom ’n jeugseminaar gelei wat deur die Deputate Jeugsorg van die GKSA gereël is. Die tema was: Wie sê jou geloof is reg? Jy kan die video van hierdie seminaar hier onder kyk as jy dit gemis het!

Dié seminaar is as volg ingedeel:

  • Voorstelling (2 min)
  • Wat is ’n wêreldbeskouing? (13 min)
  • Is alle wêreldbeskouings waar? (14 min)
  • Is ’n Christelike wêreldbeskouing waar? (16 min)
  • Vrae en antwoorde (15 min)

Kategorieë: Bybelkennis

0 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks