Bybelstudieboek oor Johannes: Volg jy My
Wil jy Christus daagliks navolg? In die evangelie volgens Johannes is daar soveel dieper betekenis wat jou kan help. Kry die Bybelstudieboek hier.
Wil jy Christus daagliks navolg? In die evangelie volgens Johannes is daar soveel dieper betekenis wat jou kan help. Kry die Bybelstudieboek hier.
Kleur hierdie teksvers van Jakobus in en leer wat die grootste geskenk is wat ons ontvang.
Gebruik hierdie werkkaart om meer te leer oor wie Jesus Christus is.
Doen hierdie blokkiesraaisel aan die hand van Lukas 2:1-15 en Matteus 2:1-12, en leer van die mense en plekke wat in die Kersverhaal genoem word.
Jesus is gebore! Vier die tyding en kleur hierdie bladsy in.
Jy kan ook direk in Educaplay speel deur hier te klik en na die direkte skakel te gaan.
In hierdie aktiwiteitsboek kry jy teksgedeeltes en aktiwiteite wat jy kan gebruik vir die week tot by Jesus se opstanding.
Laai hierdie werkblad, met woordpret en vrae, af en leer wat die Bybel van die liefde sê.
Wil jy die hele gesin aan die gesels kry? Druk hierdie kaartjies uit!
Laai hierdie boekie af en leer meer oor wat dit beteken dat Jesus die lig vir die wêreld is.