Jesus maak die storm stil
Leer meer oor die gedeelte uit Markus oor hoe Jesus die storm stilmaak.
Leer meer oor die gedeelte uit Markus oor hoe Jesus die storm stilmaak.
Toets jou Bybelkennis met hierdie leidrade. Weet jy wie elkeen van hierdie mense in die Bybel is?
’n Heerlike aktiwiteit waar jy die doolhof moet uitwerk, en meer leer oor die vreugde van die Here!
Lees saam Lukas 23:50-56 en daarna Lukas 24: 1-12 en antwoord dan die vrae.
Laai twee inkleurprente af: Dit kan vinnig inkleur én jy kan dit gebruik om teksverse vir Paasfees te memoriseer!
Laai hierdie twee inkleurprente af en kleur dit hierdie Kersfees in!
Kleur hierdie prent in en leer meer oor hoe Jesus ons hoop is!
Jesus het gekom om vir ons vrede te bring. Ontrafel dié teksvers om meer daaroor te leer!
Laai hierdie werkboek met 9 Bybelstudies af. Dit gaan oor die koms van die koninkryk van die hemele volgens Matteus.
Gebruik hierdie prentjies en leesstukke oor Matteus 26 en 27 om jou kinders van Paasfees te vertel.