Leer meer oor die kruiswoorde
Hierdie inligting sal jou en jou kind meer oor die kruiswoorde leer.
Hierdie inligting sal jou en jou kind meer oor die kruiswoorde leer.
Laai hier drie heerlike inkleurprente af om jou kind meer oor Paasfees te leer.
Toets jou kennis oor die laaste dae voor ons Here Jesus gekruisig is.
In Matteus 26:17-30 lees ons van die instelling van die nagmaal. Lees dié gedeelte oor die voorbereiding van die Paasmaaltyd en voltooi dan die blokkiesraaisel.
Voltooi hierdie vinnige blokkiesraaisel oor die boeke van die Bybel.
Hier is twee woordsoek-aktiwiteite om jou te help om die boeke van die Bybel beter te leer ken.
Gebruik hierdie kaartjies om die hele gesin aan die gesels te kry.
Geniet om teksverse te memoriseer deur die blokkies uit te knip en die teksverse weer te bou!
Laai hierdie boekie af om saam as gesin oor die geboorte van Jesus te leer.
Kleur die boekmerke in en hou dit in jou Bybel om jou te help om die boeke van die Bybel te memoriseer.