Bybelboeke: Kleurvolle boekmerke!
Laat hierdie kleurvolle boekmerke jou help om die boeke van die Bybel te onthou!
Laat hierdie kleurvolle boekmerke jou help om die boeke van die Bybel te onthou!
“Wat vertel jou storie?” is ’n kort boekie wat jou deur die verhaal van Rut begelei om jou eie lewe te ondersoek.
Ons moet dit ons lewensambisie maak om Christus beter te leer ken.
Alle hoërskooljeug word uitgenooi na ’n jeugseminaar op Zoom, 16 Junie 2020.
Doen self Bybelstudie oor die “Ek is”-uitsprake in Johannes en laai die boekmerke af om ‘n aktiwiteit daarmee saam te doen!
Laai hierdie inkleurprente af en kleur die teksverse in.
Hier is teksverse wat jy kan uitdruk en memoriseer vir Paasfees.
Druk dié blokkiesraaisel uit en voltooi dit met mense wat deel was van die kruisigingsgebeure se name!
Lees die verhaal van Jesus se kruisiging in Matteus 27 tot 28, of vertel dit vir jou kinders en doen saam dié woordspeletjies.
Ondersoek die lyding wat Jesus Christus op Homself geneem het namens ons.