Gebruik die prentjies en leesstukke om jou kinders van Paasfees te vertel. Dié leesstukke is gebaseer op Matteus 26 en 27. Dit begin waar Jesus gesalf word met reukolie, tot waar Hy gekruisig word.

Kry jou Bybel en volg die teksverse na, of lees die uiteensetting en kleur die prentjies in. Die aflaaistuk is in pdf-formaat en is vier bladsye lank.



Laai net die die aktiwiteitsbladsy af

Die laaste bladsy van hierdie aflaaistuk is ’n aktiwiteit oor Matteus 26 en 27. Dit volg op wat die leesstuk vertel, maar jy kan dit ook doen met net jou Bybel byderhand.



Kategorië: Paasfees

2 Kommentare

Petro · April 8, 2020 by 2:35 nm

Baie dankie vir die tyd, moeite en initiatief

Petro · April 8, 2020 by 2:41 nm

Baie dankie vir die tyd, moeite en initiatief vir al die werkstukkies.. Vrede

Maak 'n opvolg-bydrae

Avatar placeholder

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Enable Notifications OK No thanks