Baie dankie hiervoor! Ek is baie opgewonde dat julle dit heskikbaar stel! Ons het ‘n Engelssprekende gemeente. Waar kan ek iets soortgelyks vir hulle kry.
Groete Annatjie Verhoef
jeug
· April 15, 2019 by 8:43 vm
Hallo, ons wil graag hierdie jaar nog alles in Afrikaans én Engels besikbaar maak. Sodra die Engels gereed is sal ons die goeie nuus deel!
Dankie vir die mooi prentjies! Ons kinders gaan weer elke kreatiewe greintjie kan uitput! 🙂
Is daar iewers n skakel waar ek inkleur prentjies kan kry vir kleiner kindertjies van 3 tot 5 jaar? Het so vinnig gesoek, maar het nie iets gesien nie.
Baie dankie vir julle liefdeswerk.
Tanja Schoeman – Gereformeerde kerk Okahandja.
jeug
· April 23, 2019 by 9:30 vm
Hallo Tanja, op die oomblik is hier nog nie vir kleiner kinders inkleurprente nie. Ons sal daarvan ook bysit!
6 Kommentare
Annatjie · April 12, 2019 by 10:27 nm
Baie dankie hiervoor! Ek is baie opgewonde dat julle dit heskikbaar stel! Ons het ‘n Engelssprekende gemeente. Waar kan ek iets soortgelyks vir hulle kry.
Groete Annatjie Verhoef
jeug · April 15, 2019 by 8:43 vm
Hallo, ons wil graag hierdie jaar nog alles in Afrikaans én Engels besikbaar maak. Sodra die Engels gereed is sal ons die goeie nuus deel!
Tanja Schoeman · April 18, 2019 by 8:54 vm
Dankie vir die mooi prentjies! Ons kinders gaan weer elke kreatiewe greintjie kan uitput! 🙂
Is daar iewers n skakel waar ek inkleur prentjies kan kry vir kleiner kindertjies van 3 tot 5 jaar? Het so vinnig gesoek, maar het nie iets gesien nie.
Baie dankie vir julle liefdeswerk.
Tanja Schoeman – Gereformeerde kerk Okahandja.
jeug · April 23, 2019 by 9:30 vm
Hallo Tanja, op die oomblik is hier nog nie vir kleiner kinders inkleurprente nie. Ons sal daarvan ook bysit!
Ankie de Klerk · April 20, 2019 by 1:13 nm
Baie dankie, Kruispad-redaksie!
Maklike inkleurprente vir Paasfees – GK Jeug · April 6, 2020 by 5:48 nm
[…] Inkleurprente vir Paasfees […]