Beoordeel jou lewe deur Rut
“Wat vertel jou storie?” is ’n kort boekie wat jou deur die verhaal van Rut begelei om jou eie lewe te ondersoek.
“Wat vertel jou storie?” is ’n kort boekie wat jou deur die verhaal van Rut begelei om jou eie lewe te ondersoek.
Ons moet dit ons lewensambisie maak om Christus beter te leer ken.
Doen self Bybelstudie oor die “Ek is”-uitsprake in Johannes en laai die boekmerke af om ‘n aktiwiteit daarmee saam te doen!
In Johannes 4 openbaar die Here sy onbeskryflike liefde en openbaar hoe ons sy onbeskryflike liefde met ander kan deel.
Doen hierdie Bybelstudie na aanleiding van Filippense en bepaal waar jou vreugde vandaan kom.
Met hierdie 10 vrae kan jy Bybelstudie oor enige gedeelte in die Bybel doen.
Hebreërs 12 leer ons om in die geloof te volhard. Lees hier wat jy daaruit kan leer.